Spektrum Kinderteater > Sneeuwitjie en die sewe Dwerge

SNEEWYTJIE EN DIE SEWE DWERGE

Om die verhaal te vertel word al die pyle in Faktotum Fourie se koker gebruik. Ligte, poppe, klankeffekte en sy gebruiklike doen-dit-self talente word ten toon gestel om Sneeuwitjie en die sewe dwerge te red van die nare Koningin en haar praatsieke spieël. Daar is ook sprake van ’n Prins, as die Koningin hom nie reeds uitgesorteer het nie.

KONTAK ONS