Spektrum Kinderteater > Dolf Wolf en die drie Varkies

DOLF WOLF EN DIE DRIE VARKIES

Die drie varkies besluit om hulle eie paadjie te loop en elk ook hul eie huisie te bou. Hier word hul deur slegte raad bedien en soos in die sprokie is Dolf die Wolf gou op hul spoor om te kyk of hy dalk ’n gaping kan raaksien om homself van ’n smaaklike ete te voorsien. Of Dolf se long kapasiteit op die einde genoeg gaan wees om ’n Faktotum geïnspireerde baksteen huisie te vernietig, en of Dolf sy middagmaal gaan kry sal gehore maar self moet kom kyk.

KONTAK ONS