Spektrum Kinderteater > Aspoestertjie

ASPOESTERTJIE

Soos in die bekende sprokie word Aspoestertjie afgeknou deur haar nare Stiefma en diƩ se twee aaklige dogters. Faktotum Fourie is egter weer op die toneel op te help dat Aspoester by die bal uitkom om die prins se hart te verower en ook om te sorg dat hy weer vir haar opspoor as sy haar skoen vergeet. Stiefma word ook uitsorteer, maar wat haar lot is sal gehore maar moet kom kyk.

BOEK ONS