RAPONSIE

Soos in die sprokie word Raponsie in ’n toring opgesluit deur ’n nare heks wat haar van almal wil weghou. ’n Prins vind egter die geheim om by haar uit te kom en hulle raak verlief. Wanneer die heks uitvind daarvan is sy vreeslik boos, en gehore sal self moet sien of Raponsie en die prins by mekaar gaan uitkom en of die heks se bose planne sal seëvier.

KONTAK ONS