Spektrum Kinderteater > Tjiff en Tjaff

TJIFF EN TJAFF

Die karakters van die gewilde kinderreeks, Tjiff en Tjaff, wat weeksdae op KykNET se Koowee-kinderkanaal uitgesaai word kom kuier in die teater.

Die liewe groen outjies was al op baie uitstappies en nooi almal om deel te word van hul avonture. Hulle is ook mal oor speletjies en verassings, waarvan daar ‘n paar is tydens die vertoning.

BOEK ONS